by janafourie | Dec 19, 2024 | Uncategorized
HAMBIDGE PRYS EN PIETS JOAN HAMBIDGE het ‘n nuwe Afrikaanse roman met eggo’s van Hitchcock gelees. Grenslyn deur Jana Fourie is ’n pakkende debuut. Die sogenaamde “borderline disorder” en hele kwessie van liminaliteite word ondersoek. ’n Anonieme...
by janafourie | Dec 1, 2024 | Uncategorized
Wanneer die son in die weste se boesem in sink en skemer vir donker duisternis wink Wanneer die swaeltjies die lig in hul neste wegknoop dan breek my hart weer die vroegnag oop Is ek al een wat nog hier asemhaal op die droewige roep van `n ou tarentaal In Grys-grou...
by janafourie | Dec 1, 2024 | Uncategorized
Ek het vandag vir ouma wilde alwyne geplant In die woeste tussen rotse waar die son sy blase brand Die alwyn’e vertel verhale van lank terug se onthou Toe vrede sonder teenspoed met doring-veld kon trou “Destyds in die bosveld het ons alwee hoog getroon En onder...
by janafourie | Dec 1, 2024 | Uncategorized
Ek het jou skelm ontmoet binne die sny van die sekelmaan en met my asem vir die aandster gefluister om tjoepstil te bly en die duisternis vertrou om sy donkerte oor ons geheim te vou Net daar onder die skyn van die volmaan groot daar het ek het my siel sonder skaamte...
by janafourie | Dec 1, 2024 | Uncategorized
So net voor herfstyd dié jaar kry ek ’n kalkoen persent by die buurman wat langs ons gehuur het – hy kon nie sy huur betaal nie en is vriendelik deur die huiseienaar versoek om so spoedig moontlik ’n ander heenkome te vind. “Waarheen nou, Buurman?” vra my man oor die...