Woes in die woestyn

Woes in die woestyn

Dis nou nie ’n plek wat op die meeste van ons se emmerskoplys is om te wil besoek nie. Ons soek mos die groen weivelde, die goue strande, die pina colada-met-twee-sambreeltjies-in-drankie, saam met die see wat ons ná al die mengeldrankies bed toe neurie. Ek kyk nou...
×